southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

KOSTUUM JUWEEL in Barkly West, Northern Cape for sale

KOSTUUM JUWEEL

Beskrywing
Hierdie is 'n gekoopte Juweelstuk.
My Tante het dit 55 Jaar gelede by haar Trou kostuum gedra.
Dit IS die enigste keer wat dit gebruik was.
Ek het dit ook by haar gekry, maar dit is net nog nooit weer gebruik nie.
In uitstekende en Pragtige toestand.
Dit is 'n Juweel stuk wat enig in sy soort ook is, omdat dit soveel jare
gelede ontwerp is.

>> Click here to search for more - Tickets & Traveling in Northern Cape